Brakenvang.
Drug Busters kry nuwe honde vir merts uitvat.
HIERDIE spul pavement specials gaan dwelmhandelaars reguit na die hondehok stuur.
Die Stad Kaapstad beplan om meer as R10 miljoen in die brake te belê om ‘n gespesialiseerde dwelmsnuif eenheid te stig.
Die Drug Busters sê hulle honde sal kop aan kop bots me smokkelaars se vuil diere.
Die eenheig se woordvoerder Glen Kleinsmith sê die pooch patrol sal hulle help om dwelms in dwelm merts se hiuse vinniger op te spoor.
Kleinsmith sê: “Dealers het baie kreatief geraak as dit kom by dwelms wegsteek.”
En selfs al is jy nie ‘n smokkie nie kan jy ook vang aangesig tot aangesig kom met die nuwe hondepatrollie.
Deursoek
“Die honder sal gebruik word by padblokkades en om raadshuise wat as dwelm gebruik word te deursoek,” sê Kleinsmith.
Die Drug Busters self is ‘n makeover gegee na een van hulle deur ‘n pit bull gebyt is.
Die eenheid dra nou versterkte “honde bestande” klere en brille.
Kleinsmith sê die Stad Kaapstad mik om 20 opgeleide honde teen 2010 te hê.
Gister het Kleinsmith gespog met die eerste vyf lede van die spesiale pooch patrol, insluitend ‘n Labrador en Jack Russel mix.
Die honde het deur ‘n oobstacle course gehardlopp en pakkies dwelms uitgesniffel terwyl hulle hanteerders trots toegekyk het van die kantlyn af.
Daily Voice, Woensdag, 15 April 2009
Deur MPUMI KIVA
Foto’s deur ENRICO JACOBS